Bylaag 1. VRAELYS AAN PREDIKANTE 211 Respondentnommer
by user
Comments
Transcript
Bylaag 1. VRAELYS AAN PREDIKANTE 211 Respondentnommer
211 Bylaag 1. VRAELYS AAN PREDIKANTE Respondentnommer V1 1 Beantwoord elke vraag deur ‘n sirkel (O) rondom die syfer van toepassing binne ‘n gekleurde blok te trek. 1. Beskou die volgende aspekte en besluit, op ‘n skaal van 1 (minder impak) tot 5 (meeste impak) die impak van elkeen op u bediening Alleenheid (geisoleerd) Stres Uitbranding 1 1 1 2 2 2 3 3 3 4 4 4 5 5 5 V2 4 V3 5 V4 6 1 2 3 4 V5 7 1 2 3 4 5 V6 8 1 2 3 4 V7 9 Indien u 1 of 2 in die kolomme by Vraag 1 gemerk het, gaan na Vraag 3 2. Indien u 3 tot 5 in die kolomme vir “Alleenheid” in Vraag 1 gemerk het, wie laat u die meeste alleen? (Merk slegs een antwoord) Familie Kollegas Gemeente Kerkverband 3. Tot watter mate is u seker of u die regte roeping (beroep) gekies het? (Merk slegs een antwoord) Baie onseker Redelik onseker Neutraal Redelik seker Baie seker 4. Tot watter mate het u ‘n behoefte aan pastorale versorging? (Merk slegs een antwoord) Baie klein behoefte Redelike klein behoefte Nie seker nie Redelike groot behoefte 212 Baie groot behoefte Indien u 1 tot 3 in Vraag 4 gemerk het is u klaar met die vraelys. Dankie vir u tyd. 5 213 5. Indien u “4” of “5” in die kolomme van Vraag 4 gemerk het, wie sou u sê moet verantwoordelikheid neem daarvoor? Prioritiseer die volgende antwoorde deur ‘n “1” vir hoogste prioriteit en ‘n “9” vir laagste prioriteit te gee. Moet assseblief nie ‘n syfer tussen 1 en 9 herhaal nie. Gesin Gemeente Kollegas (onderlinge sorg) Ring Sinode Algemene Sinode Mediese dokters Sielkundiges Pastorale beraders 6. V8 10 V9 11 V10 12 V11 13 V12 14 V13 15 V14 16 V15 17 V16 18 V17 19 V18 20 V19 21 V20 22 V21 23 V22 24 V23 25 V24 26 In watter mate sou u ‘n persoon uit die volgende instansies verwelkom om u pastoraal te versorg? Gebruik die volgende kode: 1 2 3 4 5 = = = = = Instansie Gemeente Ring Sinode Algemene Sinode 7. G M N W S Glad nie welkom nie Tot ‘n mate nie welkom nie Neutraal Tot ‘n mate welkom Baie sterk welkom G M N W S Watter voorwaardes sou u stel om so ’n persoon te ontvang? Prioritiseer die volgende antwoorde deur ‘n “1” vir hoogste prioriteit en ‘n “4” vir laagste prioriteit te gee. Moet assseblief nie ‘n syfer tussen 1 en 4 herhaal nie. Ware evangeliese gesag Vertroulikheid Broederlikheid (empatie) Vermoë om u werklik te help 214 8. Aan watter vereistes moet die persoon wat u pastoral versorg voldoen? Die vermoë om empaties te luister Die vermoë om die Skrif te gebruik in die situasie Die vermoë om op ‘n geestelike reis met u te gaan ‘n Opgeleide berader ‘n Opgeleide mentor ‘n Geestelike begeleier ‘n Spesialis pastor 9. 1 2 3 4 5 6 7 V25 27 V26 28 V27 29 V28 30 V29 31 V30 32 V31 33 V32 34 V33 35 V34 36 V35 37 Watter sake sou u bereid wees om met so ‘n persoon te bespreek? Prioritiseer die volgende antwoorde deur ‘n “1” vir hoogste prioriteit en ‘n “4” vir laagste prioriteit te gee. Moet assseblief nie ‘n syfer tussen 1 en 4 herhaal nie. Persoonlikesake Gemeentesake Loopbaansake Finansiëlesake Baie dankie vir u tyd en deelname aan my navorsing 215 Bylaag 2: VRAELYS AAN LEIERGROEP. Respondentnommer V1 1 Beantwoord elke vraag deur ‘n sirkel (O) rondom die syfer van toepassing binne ‘n gekleurde blok te trek of skryf u antwoord binne die gekleurde spasie wat voorsien is. 1. Beskou die volgende aspekte en besluit, op ‘n skaal van 1 (minder impak) tot 5 (meeste impak) wat die impak van elkeen op predikante in die algemeen is. Alleenheid (geisoleerd) Stres Uitbranding 1 1 1 2 2 2 3 3 3 4 4 4 5 5 5 V2 4 V3 5 V4 6 V5 7 V6 8 V7 9 V8 10 V9 11 V10 12 V11 13 V12 14 V13 15 2. Wie sou u sê moet verantwoordelikheid neem vir die pastorale versorging van predikante? Prioritiseer die volgende antwoorde deur ‘n “1” vir hoogste prioriteit en ‘n “9” vir laagste prioriteit te gee. Moet assseblief nie ‘n syfer tussen 1 en 9 herhaal nie. Gesin Gemeente Kollegas (onderlinge sorg) Ring Sinode Algemene Sinode Mediese dokters Sielkundiges Pastorale berarders 2. In watter mate sou u ‘n persoon uit die volgende instansies stuur om pastorale versorging aan predikante te gee? Gebruik die volgende kode: 1 2 3 4 = = = = G M N S Glad nie stuur nie Tot ‘n mate nie stuur nie Neutraal Tot ‘n mate stuur 216 5 = B Beslis stuur Instansie Gemeente Ring Sinode Algemene Sinode G 1 1 1 1 M 2 2 2 2 N 3 3 3 3 S 4 4 4 4 B 5 5 5 5 V14 16 V15 17 V16 18 V17 19 V18 20 V19 21 V20 22 V21 23 V22 24 V23 25 V24 26 V25 27 V26 28 V27 29 V28 30 3. Oor watter vaardighede moet die persoon beskik wat gestuur word, voordat, hy/sy uitgestuur kan word? Die vermoë om empaties te luister Die vermoë om die Skrif te gebruik in ’n situasie Die vermoë om op ‘n geestelike reis met u te gaan ‘n Opgeleide berader ‘n Opgeleide mentor ‘n Geestelike begeleier ‘n Spesialis pastor 1 2 3 4 5 6 7 4. Watter vereistes sou u aan so ‘n persoon stel wat u stuur? Prioritiseer die volgende antwoorde deur ‘n “1” vir hoogste prioriteit en ‘n “4” vir laagste prioriteit te gee. Moet assseblief nie ‘n syfer tussen 1 en 4 herhaal nie. Ware evangeliese gesag Vertroulikheid Broederlikheid (empatie) Vermoë om u werklik te help 5. Van watter vergadering is u voorsitter? V29 31 6. Tot watter mate dink u het die vergadering waarvan u voorsitter is, ‘n verantwoordeklikheid ten opsigte van die pastorale versorging van predikante? (Merk slegs een antwoord) Baie min verantwoordelikheid Redelik min verantwoordelikheid Neutraal Redelike groot verantwoordelikheid Baie groot verantwoordelikheid 1 2 3 4 5 V30 33 217 Indien u 1, 2 of 3 by Vraag 7 gemerk het, gaan na Vraag 11 7. Indien u 4 of 5 by Vraag 7 gemerk het, watter prioriteit sou u aan die verantwoordelikheid gee? (Merk slegs een antwoord) Laag Medium Hoog 1 2 3 V31 34 V32 35 V33 36 V34 37 V35 38 V36 39 V37 40 V38 41 V39 42 V40 43 V41 44 V42 45 V43 46 V44 47 8. Indien u 4 of 5 by Vraag 7 gemerk het, prioritiseer die vorm wat die verantwoordelikheid moet aanneem. Gebruik ‘n “1” vir hoogste prioriteit en ‘n “6” vir laagste prioriteit. Moet assseblief nie ‘n syfer tussen 1 en 6 herhaal nie. Die beskikbaarstelling van ‘n beradingsdiens vir predikante Mentorskap Geestelike begeleiding Pastor pastorum Loopbaanbestuur Opleiding van kerkrade vir die taak 9. Indien u 4 of 5 by Vraag 7 gemerk het, in watter mate dink u raak die volgende sake die predikantkorps? Gebruik die volgende kode: 1 2 3 4 5 = = = = = G K N R S Raak glad nie Raak slegs tot ‘n baie klein mate Neutraal Raak tot ‘n redelike sterk mate Raak baie sterk Saak G Ongelykheid van ampte (domineeskerk) 1 Gebrek aan visie op geheel 1 Omslagtige besluitneming en bestuursprosesse 1 Gebrekkige versorging van ampsdraers 1 Die stelsel is ‘n onpersoonlike stelsel 1 Die onsekerheid oor die arbeidsregtelike posisie van 1 die predikant, arbeidswet of kerkorde Onsekerheid oor kerkraad as werkgewer van die 1 predikant K 2 2 2 2 2 2 N 3 3 3 3 3 3 R 4 4 4 4 4 4 S 5 5 5 5 5 5 2 3 4 5 218 10. Plaas die volgende moontlike oplossings vir die probleem van pastoraat aan pastors in prioriteitsvolgorde waar ‘n “1” beteken hoogste prioriteit en ‘n “8” beteken die laagste prioriteit. Moet assseblief nie ‘n syfer tussen 1 en 8 herhaal nie. Moontlike oplossings P Hersiening van die kerkorde Uitklaar van die arbeidsregtelike posisie van die predikant Die opstel van ‘n goeie bestuurshandleiding vir die bestuur van predikante (A – Z) Die aanstel van persone om predikante pastoraal te versorg Die herstel van die amp van ouderling in die kerk ‘n Stelsel van persoonlike episkope in plaas van korporatiewe episkope Bemagtiging van predikante om na hulle self om te sien Die skep van ‘n stelsel van onderlinge sorg vir predikante Baie dankie vir u tyd en deelname aan my navorsing V45 48 V46 49 V47 50 V48 51 V49 52 V50 53 V51 54 V52 55 219 Bylaag 3: Resultate van empiriese navorsing. Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 1 (C0102-R8) : n-Way PROC FREQ of varbs RESP*VERSORG from data set T05172 COMBOB (for PV7 > 3) 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The FREQ Procedure Table of RESP by VERSORG RESP VERSORG Frequency ¦ Percent ¦ Row Pct ¦ Col Pct ¦Gesin ¦Gemeente ¦Kollegas ¦Ring ¦Sinode ¦Algsinode ¦Sielkundige ¦P-berarder ¦ Total ------------+------------+------------+------------+------------+------------+-----------+------------+------------+ Predikante ¦ 5 ¦ 3 ¦ 4 ¦ 3 ¦ 0 ¦ 1 ¦ 2 ¦ 1 ¦ 19 ¦ 12.82 ¦ 7.69 ¦ 10.26 ¦ 7.69 ¦ 0.00 ¦ 2.56 ¦ 5.13 ¦ 2.56 ¦ 48.72 ¦ 26.32 ¦ 15.79 ¦ 21.05 ¦ 15.79 ¦ 0.00 ¦ 5.26 ¦ 10.53 ¦ 5.26 ¦ ¦ 41.67 ¦ 42.86 ¦ 57.14 ¦ 75.00 ¦ 0.00 ¦ 50.00 ¦ 100.00 ¦ 33.33 ¦ ------------+------------+------------+------------+------------+------------+-----------+------------+------------+ Leiersgroep ¦ 7 ¦ 4 ¦ 3 ¦ 1 ¦ 2 ¦ 1 ¦ 0 ¦ 2 ¦ 20 ¦ 17.95 ¦ 10.26 ¦ 7.69 ¦ 2.56 ¦ 5.13 ¦ 2.56 ¦ 0.00 ¦ 5.13 ¦ 51.28 ¦ 35.00 ¦ 20.00 ¦ 15.00 ¦ 5.00 ¦ 10.00 ¦ 5.00 ¦ 0.00 ¦ 10.00 ¦ ¦ 58.33 ¦ 57.14 ¦ 42.86 ¦ 25.00 ¦ 100.00 ¦ 50.00 ¦ 0.00 ¦ 66.67 ¦ ------------+------------+------------+------------+------------+------------+-----------+------------+------------+ Total 12 7 7 4 2 2 2 3 39 30.77 17.95 17.95 10.26 5.13 5.13 5.13 7.69 100.00 220 T05172 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 2 (C0102-R8a) : n-Way PROC FREQ of varbs RESP*KVERSORG from data set COMBOBA (for PV7 > 3) 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The FREQ Procedure Table of RESP by KVERSORG RESP Frequency Percent Row Pct Col Pct KVERSORG ¦ ¦ ¦ ¦Binne-Kerk ¦Buite-Kerk ¦ Total ------------+------------+------------+ Predikante ¦ 16 ¦ 3 ¦ 19 ¦ 41.03 ¦ 7.69 ¦ 48.72 ¦ 84.21 ¦ 15.79 ¦ ¦ 47.06 ¦ 60.00 ¦ ------------+------------+------------+ Leiersgroep ¦ 18 ¦ 2 ¦ 20 ¦ 46.15 ¦ 5.13 ¦ 51.28 ¦ 90.00 ¦ 10.00 ¦ ¦ 52.94 ¦ 40.00 ¦ ------------+------------+------------+ Total 34 5 39 87.18 100.00 12.82 221 T05172 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 3 (C0102-R16) : n-Way PROC FREQ of varbs RESP*VOORW from data set COMBOD 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The FREQ Procedure Table of RESP by VOORW RESP Frequency Percent Row Pct Col Pct VOORW ¦ ¦ ¦ ¦Vertroulik ¦Broederlik ¦W-help ¦ Total ------------+------------+------------+------------+ Predikante ¦ 14 ¦ 3 ¦ 7 ¦ 24 ¦ 31.82 ¦ 6.82 ¦ 15.91 ¦ 54.55 ¦ 58.33 ¦ 12.50 ¦ 29.17 ¦ ¦ 58.33 ¦ 33.33 ¦ 63.64 ¦ ------------+------------+------------+------------+ Leiersgroep ¦ 10 ¦ 6 ¦ 4 ¦ 20 ¦ 22.73 ¦ 13.64 ¦ 9.09 ¦ 45.45 ¦ 50.00 ¦ 30.00 ¦ 20.00 ¦ ¦ 41.67 ¦ 66.67 ¦ 36.36 ¦ ------------+------------+------------+------------+ Total 24 9 11 44 54.55 100.00 20.45 25.00 222 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 4 (C0102-R17) : n-Way PROC FREQ of varbs RESP*PVERSORG from T05172 data set COMBE 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The FREQ Procedure Table of RESP by PVERSORG RESP ¦Baie-groot ¦ PVERSORG Frequency ¦ Percent ¦ Row Pct ¦ Col Pct ¦Baie-klein ¦Red-klein ¦Onseker ¦Red-groot Total ------------+------------+------------+------------+------------+--- ---------+ Predikante 4 ¦ 66 4.65 ¦ 76.74 ¦ 18 ¦ 17 ¦ 12 ¦ 15 ¦ ¦ 20.93 ¦ 19.77 ¦ 13.95 ¦ 17.44 ¦ ¦ 27.27 ¦ 25.76 ¦ 18.18 ¦ 22.73 ¦ ¦ 81.82 ¦ 89.47 ¦ 85.71 ¦ 75.00 ¦ 6.06 ¦ 36.36 ¦ ------------+------------+------------+------------+------------+-----------+ 7 ¦ 20 8.14 ¦ 23.26 Leiersgroep ¦ 4 ¦ 2 ¦ 2 ¦ 5 ¦ ¦ 4.65 ¦ 2.33 ¦ 2.33 ¦ 5.81 ¦ ¦ 20.00 ¦ 10.00 ¦ 10.00 ¦ 25.00 ¦ ¦ 18.18 ¦ 10.53 ¦ 14.29 ¦ 25.00 ¦ 35.00 ¦ 63.64 ¦ ------------+------------+------------+------------+------------+-----------+ Total 11 22 25.58 12.79 19 14 20 86 100.00 22.09 16.28 23.26 223 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 5 (C0102-R18) : n-Way PROC FREQ of varbs RESP*VEREIS from T05172 data set COMBOF 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The FREQ Procedure Table of RESP by VEREIS RESP VEREIS Frequency ¦ Percent ¦ Row Pct ¦ Col Pct ¦Luister-Emp ¦Gegruik-Skr ¦Geeste-Reis ¦Berader ¦Mentor ¦Begeleier ¦Spes-Pastor ¦ Total ------------+------------+------------+------------+------------+------------+-----------+------------+ Predikante ¦ 17 ¦ 5 ¦ 10 ¦ 8 ¦ 10 ¦ 7 ¦ 9 ¦ 66 ¦ 12.23 ¦ 3.60 ¦ 7.19 ¦ 5.76 ¦ 7.19 ¦ 5.04 ¦ 6.47 ¦ 47.48 ¦ 25.76 ¦ 7.58 ¦ 15.15 ¦ 12.12 ¦ 15.15 ¦ 10.61 ¦ 13.64 ¦ ¦ 48.57 ¦ 33.33 ¦ 45.45 ¦ 57.14 ¦ 47.62 ¦ 36.84 ¦ 69.23 ¦ ------------+------------+------------+------------+------------+------------+-----------+------------+ Leiersgroep ¦ 18 ¦ 10 ¦ 12 ¦ 6 ¦ 11 ¦ 12 ¦ 4 ¦ 73 ¦ 12.95 ¦ 7.19 ¦ 8.63 ¦ 4.32 ¦ 7.91 ¦ 8.63 ¦ 2.88 ¦ 52.52 ¦ 24.66 ¦ 13.70 ¦ 16.44 ¦ 8.22 ¦ 15.07 ¦ 16.44 ¦ 5.48 ¦ ¦ 51.43 ¦ 66.67 ¦ 54.55 ¦ 42.86 ¦ 52.38 ¦ 63.16 ¦ 30.77 ¦ ------------+------------+------------+------------+------------+------------+-----------+------------+ Total 35 15 22 14 21 19 13 139 25.18 10.79 15.83 10.07 15.11 13.67 9.35 100.00 Frequency Missing = 463 224 T05172 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 6 (C0102-R21) : PROC NPAR1WAY with CLASS varb of RESP on varbs V2 - V4 from data set COMBOG 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The NPAR1WAY Procedure Wilcoxon Scores (Rank Sums) for Variable V2 Classified by Variable RESP Sum of Expected Std Dev Under H0 Under H0 Mean RESP N Scores Score -------------------------------------------------------------------------Predikante 66 2735.50 2871.0 94.753666 Leiersgroep 20 1005.50 870.0 94.753666 41.446970 50.275000 Average scores were used for ties. Wilcoxon Two-Sample Test Statistic 1005.5000 Normal Approximation Z One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 1.4247 0.0771 0.1542 t Approximation One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.0789 0.1579 Z includes a continuity correction of 0.5. Kruskal-Wallis Test Chi-Square DF Pr > Chi-Square 2.0450 1 0.1527 225 T05172 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 7 (C0102-R21) : PROC NPAR1WAY with CLASS varb of RESP on varbs V2 - V4 from data set COMBOG 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The NPAR1WAY Procedure Wilcoxon Scores (Rank Sums) for Variable V3 Classified by Variable RESP Sum of Expected Std Dev Under H0 Under H0 Mean RESP N Scores Score -------------------------------------------------------------------------Predikante 66 2665.50 2871.0 94.003173 Leiersgroep 20 1075.50 870.0 94.003173 40.386364 53.775000 Average scores were used for ties. Wilcoxon Two-Sample Test Statistic 1075.5000 Normal Approximation Z One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 2.1808 0.0146 0.0292 t Approximation One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.0160 0.0320 Z includes a continuity correction of 0.5. Kruskal-Wallis Test Chi-Square DF Pr > Chi-Square 4.7790 1 0.0288 226 T05172 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 8 (C0102-R21) : PROC NPAR1WAY with CLASS varb of RESP on varbs V2 - V4 from data set COMBOG 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The NPAR1WAY Procedure Wilcoxon Scores (Rank Sums) for Variable V4 Classified by Variable RESP Sum of Expected Std Dev Under H0 Under H0 Mean RESP N Scores Score -------------------------------------------------------------------------Predikante 66 2719.0 2871.0 94.726505 Leiersgroep 20 1022.0 870.0 94.726505 41.196970 51.100000 Average scores were used for ties. Wilcoxon Two-Sample Test Statistic 1022.0000 Normal Approximation Z One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 1.5993 0.0549 0.1097 t Approximation One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.0567 0.1135 Z includes a continuity correction of 0.5. Kruskal-Wallis Test Chi-Square DF Pr > Chi-Square 2.5748 1 0.1086 227 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 9 (C0102-R24) : PROC NPAR1WAY with CLASS varb of RESP on varbs PVG PVR PVS PVA from data set COMBOH T05172 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The NPAR1WAY Procedure Wilcoxon Scores (Rank Sums) for Variable PVG Classified by Variable RESP Sum of Expected Std Dev Under H0 Under H0 Mean RESP N Scores Score -------------------------------------------------------------------------Predikante 24 561.50 540.0 39.872418 Leiersgroep 20 428.50 450.0 39.872418 23.395833 21.425000 Average scores were used for ties. Wilcoxon Two-Sample Test Statistic Normal Approximation Z One-Sided Pr < Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 428.5000 -0.5267 0.2992 0.5984 t Approximation One-Sided Pr < Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.3006 0.6011 Z includes a continuity correction of 0.5. Kruskal-Wallis Test Chi-Square DF Pr > Chi-Square 0.2908 1 0.5897 228 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 10 (C0102-R24) : PROC NPAR1WAY with CLASS varb of RESP on varbs PVG PVR PVS PVA from data set COMBOH T05172 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The NPAR1WAY Procedure Wilcoxon Scores (Rank Sums) for Variable PVR Classified by Variable RESP Sum of Expected Std Dev Under H0 Under H0 Mean RESP N Scores Score -------------------------------------------------------------------------Predikante 24 554.0 540.0 38.922594 Leiersgroep 20 436.0 450.0 38.922594 23.083333 21.800000 Average scores were used for ties. Wilcoxon Two-Sample Test Statistic 436.0000 Normal Approximation Z One-Sided Pr < Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ -0.3468 0.3644 0.7287 t Approximation One-Sided Pr < Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.3652 0.7304 Z includes a continuity correction of 0.5. Kruskal-Wallis Test Chi-Square DF Pr > Chi-Square 0.1294 1 0.7191 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 11 (C0102-R24) : PROC NPAR1WAY with CLASS varb of RESP on varbs PVG PVR PVS PVA from data set COMBOH T05172 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The NPAR1WAY Procedure Wilcoxon Scores (Rank Sums) for Variable PVS Classified by Variable RESP Sum of Expected Std Dev Under H0 Under H0 Mean RESP N Scores Score -------------------------------------------------------------------------Predikante 24 501.0 540.0 39.988370 Leiersgroep 20 489.0 450.0 39.988370 20.8750 24.4500 229 Average scores were used for ties. Wilcoxon Two-Sample Test Statistic 489.0000 Normal Approximation Z One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.9628 0.1678 0.3357 t Approximation One-Sided Pr > Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.1705 0.3410 Z includes a continuity correction of 0.5. Kruskal-Wallis Test Chi-Square DF Pr > Chi-Square 0.9512 1 0.3294 230 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 12 (C0102-R24) : PROC NPAR1WAY with CLASS varb of RESP on varbs PVG PVR PVS PVA from data set COMBOH T05172 10:11 Wednesday, March 29, 2006 The NPAR1WAY Procedure Wilcoxon Scores (Rank Sums) for Variable PVA Classified by Variable RESP Sum of Expected Std Dev Under H0 Under H0 Mean RESP N Scores Score -------------------------------------------------------------------------Predikante 24 596.50 540.0 41.483077 Leiersgroep 20 393.50 450.0 41.483077 24.854167 19.675000 Average scores were used for ties. Wilcoxon Two-Sample Test Statistic Normal Approximation Z One-Sided Pr < Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 393.5000 -1.3499 0.0885 0.1770 t Approximation One-Sided Pr < Z Two-Sided Pr > ¦Z¦ 0.0920 0.1841 Z includes a continuity correction of 0.5. Kruskal-Wallis Test Chi-Square DF Pr > Chi-Square 1.8550 1 0.1732 231 Ds 1 FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 - T05172 (C0102-R21a) : PROC MEANS with CLASS varb of RESP on varbs V2 - V4 from data set COMBOG 14:33 Wednesday, April 19, 2006 The MEANS Procedure N RESP Obs Variable N Mean Std Dev Std Error Variance Median Minimum Maximum ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Predikante 66 V2 66 2.3333333 1.1810469 0.1453768 1.3948718 2.0000000 1.0000000 5.0000000 V3 66 3.1666667 1.0609623 0.1305954 1.1256410 3.0000000 1.0000000 5.0000000 V4 66 2.8787879 1.3418145 0.1651659 1.8004662 3.0000000 1.0000000 5.0000000 Leiersgroep 20 V2 20 2.7000000 1.0310955 0.2305600 1.0631579 3.0000000 1.0000000 4.0000000 V3 20 3.7000000 0.8645047 0.1933091 0.7473684 4.0000000 2.0000000 5.0000000 V4 20 3.4500000 1.1459310 0.2562380 1.3131579 4.0000000 1.0000000 5.0000000 ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- 232 Ds FT Cooke - Navorsingsprojek - SPR9029 - SP424209 2 (C0102-R24a) : PROC MEANS with CLASS varb of RESP on varbs PVG PVR PVS PVA from data set COMBOH T05172 14:33 Wednesday, April 19, 2006 The MEANS Procedure N RESP Obs Variable N Mean Std Dev Std Error Variance Median Minimum Maximum ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Predikante 66 PVG 24 4.0000000 1.2158375 0.2481818 1.4782609 4.0000000 1.0000000 5.0000000 PVR 24 4.0416667 1.0417029 0.2126367 1.0851449 4.0000000 1.0000000 5.0000000 PVS 24 3.9166667 0.9743076 0.1988797 0.9492754 4.0000000 2.0000000 5.0000000 PVA 24 3.3333333 1.2038585 0.2457366 1.4492754 3.0000000 1.0000000 5.0000000 Leiersgroep 20 PVG 20 3.7500000 1.4095539 0.3151858 1.9868421 4.0000000 1.0000000 5.0000000 PVR 20 4.0500000 0.7591547 0.1697521 0.5763158 4.0000000 2.0000000 5.0000000 PVS 20 4.2000000 0.8335088 0.1863782 0.6947368 4.0000000 2.0000000 5.0000000 PVA 20 2.7000000 1.5593521 0.3486817 2.4315789 2.5000000 1.0000000 5.0000000 ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- 233 Bylaag 4. Voorveronderstellings aangaande Die Woord. 1. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk bely,as kerk wat in die Gereformeerde tradisie staan, dat die Bybel die Woord van God is en dat dit daarom: * gesag het oor ons hele lewe, omdat dit aan ons betuig dat ons nie aan onsself behoort nie, maar aan die Here, sodat ons geroep word om in vertroue op Hom en in gehoorsaamheid aan Hom te leef; Kronologiese Notule 324 * betroubaar is, omdat ons vas glo dat God werklik is soos Hy Homself in die Skrif aan ons bekend maak: die Vader, Seun en Gees wat uit genade ons God is; * duidelik is, omdat die kerk hierin die helderheid van die evangelie van God se liefde en genade hoor; * voldoende is, omdat die Heilige Gees ons deur die Bybel alles leer wat ons hoef te weet om in God te glo en om sy wil te gehoorsaam (vlg NGB Artikel 7). Daarom bely ons steeds gelowig dat dié waarheid bo alles is. 2. Soos nog altyd vir die Gereformeerde tradisie, beteken hierdie belydenis vir ons nié: * dat die Bybel vereis dat ons ons denkvermoë, wat 'n gawe van God is, moet opoffer nie; * dat die Bybel gesien kan word as 'n eksakte handboek vir historiese of wetenskaplike kennis nie; * dat die hele Bybel so maklik is om te verstaan dat enige mens selfstandig en onmiddellik alles daarin kan begryp nie; * dat die Bybel vir ons die volle kennis oor alle aspekte van die werklikheid gee, sodat geen verdere menslike nadenke of navorsing nodig is nie. 3. Ons bely verder dat God deur die Heilige Gees die kerk deur die eeue in die waarheid van hierdie Woord lei. Dit beteken vir ons dat ons die Skrif as die lewende Woord van God hoor in gemeenskap met die Heilige Gees en met mekaar. Daarom was die kerke in die Gereformeerde tradisie nog altyd oortuig van die belangrikheid van 'n verantwoordelike interpretasie van die Skrif waardeur die kerk as geloofsgemeenskap onder leiding van die Heilige Gees soek na die waarheid, geregtigheid en barmhartigheid wat God deur sy Woord in ons tot stand bring. Hierdie oortuiging dat die kerk die Skrif moet interpreteer, blyk onder meer uit: * die klem wat van die begin af gelê is op 'n grondige kennis van die oorspronklike tale (Hebreeus, Grieks en Aramees) waarin die Bybel geskryf is, asook die soeke na die beste metodes vir verantwoordelike Skrifuitleg; * die beklemtoning dat die hele Skrif gelees moet word in die lig van die konteks waarin dit ontstaan het, sodat die tyd- en kultuurbetrokkenheid daarvan verreken kan word in die uitleg; 234 * die soeke na reëls vir die uitleg van die Skrif (voorbeelde van sulke uitlegreëls uit ons tradisie is: dat die Skrif as totaliteit gelees moet word, dat Skrif met Skrif vergelyk moet word en dat die moeiliker dele in die lig van die makliker dele vertolk moet word en dat die Skrif uit sy hart, die evangelie van Jesus Christus, verstaan moet word); * die onderskeid wat in die uitleg van die Skrif gemaak is tussen verskillende dele van die Skrif wat 'n verskillende soort gesag het (byvoorbeeld die onderskeid tussen die historiese en normatiewe dele van die Skrif, asook die onderskeid tussen die kultiese en morele wetgewing); * die dankbare, maar kritiese luister na die manier waarop die Skrif in die geskiedenis van die kerk uitgelê is en in ons eie tyd deur medegelowiges in ons eie kerk en ander kerke uitgelê word; * die vestiging van kerklike praktyke vir die interpretasie van die Skrif, soos veral die prediking, maar ook kategese, Bybelstudie, teologiese studie en andere; * en veral ook in die daarstel van belydenisskrifte waarin die kerk streef om die hart van die Skrifboodskap duidelik te vertolk en gehoorsaam te aanvaar. 4. Hoewel die kerk in elke tyd anders mag oordeel oor die beste reëls en metodes vir verantwoordelike Skrifuitleg, bly dit vir ons 'n basiese oortuiging dat die belydenis van die Skrif as Woord van God nooit teenoor verantwoordelike Skrifuitleg staan nie. Die belydenis roep ons juis op om onsself, in gemeenskap met mekaar en met al die gawes wat God vir sy kerk gegee het, toe te lê op die soeke na die waarheid. 6. In die lig van hierdie belydenis glo ons dat God ook in die uitdagende tye waarin ons leef, sy kerk deur sy Woord en Gees in die waarheid sal lei. As Gereformeerdes en etiese kwessies van ons tyd betref, in hierdie oortuiging saam te soek na waarheid, geregtigheid en barmhartigheid. Ons glo dat hierdie soeke 'n ekumeniese strewe is, in verbondenheid met die kerk van alle eeue en die kerk dwarsoor die wêreld. Waar ons van mekaar verskil, glo ons dat ons in gesprek met mekaar moet bly, in die gebed dat God ons liefde al meer sal laat toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat ons die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom (Filippense 1:9-10) (Handelinge Algemene Sinode 2004 2.7 p323ev). 235 Bronnelys. ABBOT-SMITH, G. 1968. Manual Greek Lexicon of the New Testament. Aberdeen : University Press. ACKERMAN, D. 2006. Boetvaardige hoer of APOSTEL aan die apostels. Rapport, Perspektief, Junie 18. ADAMS, J. 1979. Sheperding God’s Flock. Michigan: Grand Rapids. ADAMS, J. 1973. The Christian Councelors Manual. SL : Presbyterian and Reformed Publishing ADAMS. J. 1970. Competent to counsel. Sl: Presbyterian and Reformed Publishing. ALANT. C.J. 1970. Wat ek van my dominee glo en dink. UP Biblioteek. ALEXANDER, D. & P. 1986. The Lion Handbook to the Bible Kaapstad : Lux Verbi. AMMERMANN, N. 2005. Julle is te hard op julleself. Kruisgewys, Jaargang 5, Volume 2:5-6, ANTAL, J. M. 2000 Considering a New Call. SL. Washington: Alban Institute. A-Z HANDLEIDING AANGAANDE PREDIKANTE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. Pretoria 2007( NG Kerk). BACKER, W. Diensverhoudinge en arbeidswetgewing in die NG Kerk. ’n Opname gedoen onder 'n steekproef predikante van die NG kerk in 2003. Pretoria 2003. Kopie beskikbaar by opsteller. BELLINGER, G. 2005. The ways of systems. http://www.systems-thinking.org/theWay/theWay.htm. (03/08/2005). BISSCHOFF, J.H.& SCHOEMAN, W.J. 2000. Kerkspieël 2000. Verslag van die sesde wetenskaplike opname van die NG Kerk in Maart 2000 in opdrag van die Algemene Sinode. Pretoria: NG Kerk. BISSCHOFF, J.H.& SCHOEMAN, W.J. 2003. Kerkspieël 2003. Verslag van die sewende wetenskaplike opname van die NG Kerk in Maart 2004 in opdrag van die Algemene Sinode. Pretoria: NG Kerk. BARRY, F. R. 1958. Vocation and ministry. Welwyn : James Nisbet, BAVINCK, H. 1967. Gereformeerde Dogmatiek iv. Kampen : Kok. BAXTER, R. 1656(1979). The Reformed Pastor. Edinburgh : Puritan Paperbacks. BERKHOF, H. 1972. Samevattend Rapport. Handelingen Synode Nederlands Hervormde Kerk (150-160) (p. 138) BLACKABY, H. T. & KING, C. V. 1999. Beleef God. Kaapstad : Protea Uitgewers. BONHOEFFER, D. 1980. The Cost of Discipleship. London : SCM Press. BOSMAN, L.L. 2001. 'n Narratiewe Beskouing van die pastoraal terapeutiese self in 'n postmoderne samelewing. Pretoria ; UP (Skripsie – D.D.) BOUTENEEFF, P.C. & FALCONER, Ad. (Red), , Episkope and Epicopacy and the quest for visible unity: Two Consultations, Ongepubliseerde verslag. 236 BROWN, R.E. 1980. Episkope and episkopus: The New Testament Evidence, Theological Studies 44 BRUCE, F.F. 1976. The Book of the Acts. Michigan : Eerdmans, BURGER, C, 1991. Praktiese Teologie in Suid-Afrika. Pretoria : RGN. BURGER, C.W., MULLER, B.A. & SMIT, D.J. 2003. Riglyne vir die prediking oor die christelike roeping. Wellington : Lux Verbi CILLIERS, J, 1996. Die uitwissing van God op die kansel. Kaapstad : Lux Verbi. CLINEBELL, H. 1984. Basic type of of pastoral counseling. London: SCM Press. COERTZEN, P. 1991. Gepas en ordelik.: 'n Teologiese verantwoording van die orde in die kerk, Pretoria : RGN. COERTZEN, P. 2003. Die Kerkorde. Wellington : Lux Verbi. COFFIN, W.S. jr. 1993. A Passion for the Possible. Louisville : John Knox Press,. CRAGG, D. 2003. ([email protected]) 4Jul.2003 CROUCHER, R. 2002. Service of healing and wholeness to clergy., www.pastornet.au DAWN,M.J.&PETERSON, E.H. 2000. The unnecessary pastor. Vancouver :Regent College Publishing. DE BOOR, W. 1975. Die Apostelgeschichte, Wuppertal : Brockhaus Verlag. DE JAGER, JJ, 2002, Dekonstruksie van tradisionele probleem-realiteite:'n Narratief -pastorale perspektief, Hervormde Teologiese Studies 58(3), 1221-1239 DE KLERK, J.J. 1978. Herderkunde. Pretoria : NG Kerkboekhandel. DE STADLER, L.G. Die groot Tesourus van Afrikaans. 1994. Parow: Nasionale Boekdrukkers. DE VILLIERS, J.L. 1977. Die Handelinge van die Apostels. Kaapstad : NG Kerk Uitgewers. DEN BOER, C. (red.) 1981. Met vreugde: pastorale handreiking ten dienste van predikant en kerkeraad. Kampen : JH Kok. DICKS, N.S. 2002. Verbi Dei Minister: 'n Teologiese Analise en Evaluering van die Diens van die Predikant soos Verwoord in die Kerkorde van die NG Kerk, Stellenbosch : Universiteit Stellenbosch. (Ongepubliseerde Proefskrif – DTh.) DREYER, Y, 2000, Refleksie op pastorale modelle, Deel 2: Die pastor as luisteraar: die storiemodel. Hervormde Teologiese Studies, 56(1):174-191. DU PLESSIS, 1987. Dogmas ten Grondslag van die ontwikkeling van die Episkopos-amp van die eerste tot die vierde eeue. Ongepubliseerde DTH proefskrif, Noordwes Universiteit, Potchefstroom. EISELE, G. & LINDNER, R. 1976. Hulp voor helpers. Den Haag : JN Voorhoeve. EPISCOPAL MINISTRY. 1990. The report on the archbishops' group on the Episcopate. London : Church House Publishing. EZELL, R. 1995. Ministry on the cutting edge. Washington: Alban Insitute. FABER, H. (red), 1983. Pastoraat-balans en perspectief 1. Kampen: Kok. FABER, H. (red), 1984, Pastoraat, balans en perspektief 2. Kampen: Kok. FIRET, J. 1977. Het Agogisch moment in het pastoraal Optreden, Kampen :Kok.. 237 GERKIN, C.V. 1997. An introduction to pastoral care. Nashville : Abingdon. GIBBS, E.& COFFEY, I. 2001. Church next. Leicester : Leicester : Inter Varsity Press. GREY, J. 1990. Predikant-wees vandag. Stellenbosch : Elise Grey Boeke. HANDS, D.R. & FEHR, W.L. 1993. Spirutual wholeness in clergy. Washington: Alban Institute HANEKOM, T.N.1951. Die liberale rigting in Suid-Afrika: ’n kerkhistoriese studie 1. Stellebosch: Christen Studentevereniging. HARBAUGH, G..L. 1992. Caring for the caregiver. Washington: Alban Institute HEICK, O. W. 1973. A History of Christian Thought. Philadelphia : Fortress Press. HEITINK, G. 1984. Pastoraat als Hulpverlening. Kampen : Kok. HEITINK, G. et al. 1996, Pastoraat en Geestelike Gesondheidsorg. Baarn : Ambo. HEITINK, G. 1993. Praktische theologie : geschiedenis, theorie, handelingsvelden. Kampen: Kok. HEITINK, G. 1998, Pastorale Zorg. Kampen : Kok HEITINK, G. 2002, Biografie van de dominee. Kampen : Ten Have. HEYNS, J..A. 1969. Sterwende Christendom. Kaapstad : Tafelberg HEYNS J.A. , 1976, Brug tussen God en mens.. Pretoria : NG Kerkboekhandel. HEYNS, & JONKER 1977. Op weg met die teologie. Pretoria: NG Kerkboekhandel. HEYNS, J.A. 1978. Dogmatiek. Pretoria : NG Kerkboekhandel. HEYNS, J.A, 1982. Teologiese Etiek 1. Pretoria: NG Kerkboekhandel HEYNS LM & PIETERSE, H.J.C. 1990, Eerste treë in die Praktiese Teologie. Pretoria : Gnosis, HILTNER, S. 1949. Pastoral Counseling. Nashville : Abingdon. HILTNER, S. 1958. Preface to Pastoral Theology. Nashville : Abingdon. HILTNER, S,. 1959. The Christian Shepherd. New York : Abingdon. HOBGOOD, W. C. 1998,. The once and future Pastor. Washington: Alban Institute HUTCHEON, D. 2003. ([email protected]) 1 Aug.2003 JACKSON, N. 2007a. NGK besin dán oor skeur. Beeld 3 Mei, p4. JACKSON, N. 2007b. Noord-Kaap bly NG. Beeld 10 Mei, p12. JENTSCH, W. 1989. Der Seelsorger. Moers : Brendow Verlag. JEROENSE, J. 2000. De Predikant is theoloog! Woord en Dienst, 49/24. KALTHOF, 1998. The Pastor: God’s Servant for God’s People in: Joerz, J C & McCain, P T (Eds.) Church and Ministry. KAPTEIN, R. 1966. De Predikant, zijn plaats en zijn taak in een nieuwe wêreld. Amsterdam : Poal en van Gennep. KENNEDY, D.O. 1984. The supervising minister: group therapy and ministerial training. University Microfilms International: Ann Arbor. KERKWEB, 2000. Werk van de predikant is geweldig zwaar. www.kerkweborg.nl. 30/08/2005. 238 KINGHORN, J. red. 1986 Die NG Kerk en Apartheid. Johannesburg : Macmillan KLEYNHANS, E.P.J. 1982. Gereformeerde Kerkreg 1. Pretoria. : NG Kerkboekhandel. KLEYNHANS, E.P.J. 1984. Gereformeerde Kerkreg 2. Pretoria. : NG Kerkboekhandel. KLEYNHANS, E.P.J. 1985. Gereformeerde Kerkreg 3. Pretoria. : NG Kerkboekhandel. KLINK, T. 1970. Pastoraat: een perspectief op het perssoonlijk eigene. Nijmegen: Dekker en van de Vegt. KOTZE, E.C.S. 1980. Wat behoort die predikant te doen? Pretoria : UP (Proefskrif – DD) KRAKOWER, K. 2002. Clergy in Crisis: Who ministers to the ministers? www.mtmfoundation.org/news. 29/05/2007. KRONENBURG, J. 2003. Epicopus Oecomenicus. Zoetermeer : Meinema. KUYPER, A. 1909.Encyclopedia der Heilige Godgeleerdheid, derde deel. Kampen: Kok. LABUSCHAGNE, L.F. & EKSTEEN, L.C. 1993. Verklarende Afrikaanse Woordeboek, Agste hersiene en uitgebreide uitgawe. Pretoria ; J.L. van Schaik. LEADERSHIP SUPPORT DEPARTMENT DIVISION OF MINISTRY EVANGELICAL LUTHERAN CHURCH IN AMERICA. 1977. Pastoral Identity, A reading resource for first call theological education participants. LEKKERKERKER, A.F.N. 1971. Oorsprong en funktie van het ambt. Gravenhage : Boekencentrum. LIDDEL & SCOTT. 1972. Greek-English lexicon. Oxford : Clarendon Press. LIDDEL, & SCOTT, 1971. (p. 93) LOUW, D.J. 1993. Pastoraat as ontmoeting. Pretoria : RGN. LOUW, J. & NIDA, E. red. 1988. Greek-English Lexicon. New York : UBS. MARAIS, F. 2005. Wat moet die predikant in die gemeente doen en hoe word die gesprek daaroor gevoer? Kruisgewys, 5(2):11-12. MARÉ, L.P. 2005. AGS pastore se belewenis van hulle teologiese opleiding. Verbum et ecclesia, 26(1): 432-458. MARK, J. 2002. New research shows pressure on church leaders. www,pastornet.net.au. 20/08/2002. McCORMICK B & DAVENPORT D. 2003. Shepherd Leadership: wisdom for leaders from Psalm 23. San Francisco: Jossey-Bass. MEAD, L. B. 2001. The Once and Future Church. Washington: The Alban Institute MIN SOO CHOI, 2005. Pastoral Care for Korean-American Pastors in the United States of America: A Narrative Approach. Pretoria : UP. (Proefskrif – D. Phil.) MOE, A.M. 1995. The Pastor's Survival Manual. Washington: Alban Institute MULLER, J. 2005. My teologiese geloof en gelowige teologie. Kruisgewys, 5(2):19-21. 239 MüLLER, B.A. 1981. Skrifgebruik in die Pastoraat. Stellenbosse teologiese studies; no8. Kaapstad : NG Kerk Uitgewers MULLER, J.C. 1998. Intercultural pastoral care and counseling:resources from narrative therapy and brief pastoral counseling. Skrif en Kerk, 19(2):326-342. NAUTA, D. 1971. Verklaring van die kerkorde van die Gereformeerde Kerken in Nederland. Kampen : Kok. NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK. 1990. Kerk en Samelewing: 'n Getuienis van die NG Kerk, Bloemfontein : NG Sendingpers. NG KERK., 1998. Handelinge van die tiende vergadering van die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. NG KERK. 2002. Handelinge van die elfde vergadering van die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. NG KERK. 2003. Die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Wellington: Lux Verbi. NG KERK. 2004. Die Kerkorde. Van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Elektronies beskikbaar by www.ngkerk.org.za NG KERK. 2004. Handelinge van twaalfe vergadering van die Algemene Sinode van die Nederduitse Gerefromeerde Kerk. NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK.. 1988. Handboek vir die erediens; Uitgegee in opdrag van die Algemene Sinodale Kommisie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk; Goodwood: Nasionale Boekdrukkery. NEL. A. 2003. Op soek na God buite die kerk? Wellington : Lux Verbi. NEL, M. 1982. Jeug en Evangelie. Pretoria : NG Kerkboekhandel. NEL, M. 2001. Ek is die verskil. Bloemfontein : CLF,. NEL, M. 2004, Publieke pastorale leiers: Roeping, werwing en keuring, VERBUM ET ECCLESIA, 25(2):584-618. NEL, M. 2005. Publieke pastorale leiers 2: roeping, werwing, keuring, opleiding en ordening. Verbum et Ecclesia, 26(1):459-506. NOUWEN, H.J.M. 1990. The Wounded Healer. New York : Doubleday. ODENDAL, F.F., GOUWS, R.H., SCHOONEES, P.C., SWANEPOEL, C.J., Du Toit, S.J. & Booysen, C.M. 1994., Die Elektroniese Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. Midrand:: Perskor. OSWALD, R.M. & KROEGER, O. 2001. Personality type and religious leadership. Washington : Alban Insititute OSWALD, R.M. 1998. Clergy Self Care.Washington: Alban Institute. OSSIMITZ, G. 2001 Teaching. System dynamics and systems thinking. http://wwwu.uni-klu.ac.at/gossimit/eng/sdyneng.htm (03/08/2005) PAPPAS, A. 1995. Pastoral stress: sources of tension, resources for transformation. Washington: Alban Institute. PARDIGMA. www.amazon.com. (15/10/2005). PETERSON, E.H. 1992a. Under the Unpredictable Plant, Michigan : Eerdmans. PETERSON, E.H. 1992b. Five smooth stones for Pastoral Work. Grand Rapids : Eerdmans. 240 PIENAAR, J.F. 1996. Die begeleiding van 'n Predikant tydens sy midlewe. Pretoria :UP. (Verhandeling -DPhil) .Logos Information Systems PLOMP, J. 1967. Presbyteriaal-Episkopaal. Kampen : Kok. PONT, A.D. 1979. Die amp in die kerk. Pretoria : HAUM. REBEL, J. J. 1981. Pastoraat in Pneumatologisch Perspektief. Kampen : Kok. RENDLE, G.R. 1998. Leading change in the congregation. Washington : Alban Institute RICHARDS, L & HOELTKE, C. 1980. A Theology of Church Leadership. Washington: Zondervan. RIDDERBOS, J. 1955. De Psalmen 1. Kampen : Kok. ROBERTS, J.H. 1983. Die Brief aan die Efesiërs. Kaapstad : NG Kerk-Uitgewers. ROSSOUW, P. 1974. Kerkverband en liggaamsverband in Jesus Christus. NGTT Deel xv nommer 2, Maart 1974 (85-93). ROSSOUW, P. 1979. Kerkvergaderings. Pretoria : NG Kekrboekhandel. ROSSOUW, P.J.(red). 1988. Gereformeerde Ampsbediening. Pretoria: NG Kerkboekhandel. ROTHUIZEN, H.2007. Alle Christenen zijn geroepen. www.eo.nl (29/05/2007). RULLA, L.M., IMODA ,F., & RIDICK, J, 1988. Psychological Structure and Vocation. Rome: Gregorian Univeristy Press. SALTER, D. 1990. What really matters in ministry. Grand Rapids : Baker Book House. SCHREUDER, N. v Die Nederduitse Gereformeerde Kerk. (LC) (5 March 1999) (J273/97) SENGE, P.M. 1999 The Fith Discipline. London : Random House Bussiness Books. SERFONTEIN, J.H.P. 1982. Apartheid, change and the NG Kerk Johannesburg : Taurus. SHAWCHUCK, N. & Heuser, R. 1993. Leading the Congregation. Nashville : Abingdon Press. SIZOO, A. sj. Johannes Calvijn institutie of onderwjizing in de Christelijke godsdienst. Derde deel. Delft : Meinema SMIT , D.J. 2003. Prediking oor Christelike roeping. (In BURGER, C.W., MULLER, B.A. & SMIT, D.J. (reds) Riglyne vir die prediking oor die christelike roeping. Wellington : Lux Verbi. SMIT, FJ, 2005, Die pyn van transformasie - 'n Getuienis, Kruisgewys 5 (2), 1516 SMUTS, A.J. red. 1986. Die predikant as ampsdraer en mens. Pretoria : NG Kerkboekhandel SMUTS, A.J. red. 1989. Predikant en pastorale Praktyk. Kaapstad : Academica. STADLER, T.H.N. 1979. Die Kerklike Tughandeling. Pretoria : NG Kerkboekhandel. STANDER, H.F. 2005. [email protected] Vanderbijlpark: Carpe Diem. STUART, T. 2002. New Research Shows Pressure on Church Leaders. www.pastornet.au 241 SWART, T. 2001. Aspekte van uitbranding by predikante van die NG Kerk in die Sinode van Suid-Transvaal: Enkele Empiriese bevindings. NGTT vol 42, nr 1 (89101). Symington, J.red 2007. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Lux Verbi. TE HENNEPE, M. Herscheppingversie1.1. http://www.bijbelstudie.org/herschepping/09ag/leiding_roeping.htm (29/06/2007). THE EVANGELICAL LUTHERAN CHURCH IN AMERICA. DIVISION FOR MINISTRY. 1996. Mentoring Partnership. THE INTER LUTHERAN COORDINATING COMMITTEE ON MINISTERIAL HEALTH AND WELNESS. sa. Healthy Leaders, Healthy Church. THIELICKE, H. 1976. The Doctor as judge of who shall live and who shall die. Philadelphia : Fortress Press. THURNEYSEN, E. 1980. Die Lehre von der Seelsorge. Zurich : Theologischer Verlag. THURNEYSEN, 1968. (p. 119) TRIMP, C. 1982. Ministerium: Een introductie in de reformatoriese leer van het ambt. Groningen : De Vuurbraak. VAN RULER, A.A. 1965. Reformatorishce opmerkingen in de ontmoeting met Rome. Hilversum: Antwerpen. VAN DAM, G. 2004. Dichter bij het onuitspreeklijke Over Geestelijke begeleiding voor en door pastores. Baarn : Ten Have. VAN DAM, G. & EITJES M. 1994. Een pastor moet je tock kunnen vertrouwen. Zoetermeer: Meinema. VAN DER MERWE, G.A. 2003. Van toeka. Die Kerkbode:7, 26 Sept. VAN DER MEULEN, H.C. 2004. De Pastor als reisgenoot: PastoraalTheologische gedachten over geestelijke begeleiding. Zoetemeer :Uitgeverij Boekencentrum. VAN DER VEN, J.A. 1998. Education for reflective ministry. Leuven ; Peters Press. VAN DER WATT, P.B. 1976. Die Nederduits Gereformeerde Kerk: 1652-1824. Pretoria : NG Kerkboekhandel. VAN DER WATT, P.B. 1977. Die Nederduits Gereformeerde Kerk:1834-1866. Pretoria : NG Kerkboekhandel. VAN ITTERSON, G.P. 1974. Het kerkelijk amp in geding. Kampen :Kok. VAN NIEKERK, E.A. 1993. Stel die vlinder vry. Pretoria : Aktuapers. VAN NIEKERK, 2006. (p. 149) VAN NIEKERK, A.S. 2006. Gesag. Beeld, :10-25, Maart. VAN UCHELEN, N.A. 1971. De Psalmen deel1. Callenbach : Nijkerk. VELDKAMP, H. 1978a. De Balling van de Kabaroe. Franeker : T Wever. VELDKAMP, H. 1978b, Van Reformatie tot Deportatie Franeker : T Wever. Waaijman, K, 2003, Spiritualiteit, vormen, grondslagen, methoden, Kok, Kampen Wagenaar LG, 1959, Over een Amerikaanse wijze van pastoraat, Boekencentrum,Gravenhage 242 WAGENAAR, L.G.1959. Over een Amerikaanse wijze van pastoraat: Beschrijving en beoordeling van het pastoral counseling.Gravenhage:Boekencentrum WEEBER N , 2005,Die pastor pastorum bediening in die Nederduits Gereformeerde Kerk: ’n ondersoek. MTh skripsie. Universiteit van die Vrystaat. WEISER, A. 1975. The Psalms. Londen : SCM Press. WIJNGAARDEN, H.R. 1969. Hoofdproblemen der Volwassenheid. Utrecht : Bijleveld. WILLIMON, W. H. 1989. Clergy and laity burnout. Nashville : Abingdon Press. WORD PREDIKANT. Kommentaar 9 Maart 2001. http://oud.refdag.nl/vp/010309vpco.html 10/09/2005 . 243 This study was undertaken around the following problem statement: As a result of erratic pastoral care for the ministers' corps of the Dutch Reformed Church (DRC) by the denomination, ministers are often left to their own resources (to fend for themselves?) and consequently experience solitude. Because of developments in society and the church, they exist and function more and more on the periphery of the lives of people and of society. With some ministers, this results in an alienation from their calling and uncertainty about how this calling should be realised in specific circumstances and contexts. From this, the following research hypothesis was formulated: When the denomination appoints pastors pastorum as an essential component of a comprehensive and holistic approach to the pastoral care of the minister, ministers will fulfil their calling with renewed self-confidence, improved competence and greater authority. This study was approached from the methodological question: Who does what, regarding who, how, where, when, why? The DRC functions according to the presbyterial synodal system of church government. Each pastor and congregation is, although selfreliant, also part of the DRC and the Church of Christ in general. The presbyterial synodal church government system is not the only way in which the church can be managed and is also not infallible. The weaknesses in the system have a negative effect especially on pastors who have attained an exceptionally important position in the system. The system of corporate episcopes is inadequate in current circumstances. Concerning episcope. The service of episcope is scripturally defined, but the nature thereof depends on place, time and circumstances. In churches with an episcopal character, the episcope are the function of the bishop and possess an individual character. A general consensus exists that these episcope can be executed in a synodal-collegial manner, OR in an episcopal-personal manner. It is not necessary to apply the service in the figure of the bishop exclusively. It is essential to supplement the system of corporative episcope in the DRC with a system of personal episcope. The function of episcope must be applied to all levels of church life. Concerning the pastor. 244 The term pastor is preferred to that of minister or preacher. No definition is given for a pastor, but the profile of the pastor is described in terms of the triangle: person, office and profession. The calling of the pastor is considered to be fundamental to this triangle. The pastoral care of pastors comprises the totality of activities provided by the entire church in order to, by means of a personal episcope (thus officially), communicate the gospel to the pastor in all facets of his humanity and, by utilizing all possible aids, to enable the pastor to fulfill his calling with renewed self-confidence (security of identity), authority (security of office) and competence (security of profession). On the strength of this description, the following position is assigned to each church assembly in the process of pastoral care of pastors: The synod functions on the level of profession and office with favourable results on the personal level of the pastor. The circuit functions on the level of mutual care among pastors. The church council and congregation function on the level of the general priesthood of believers. The pastor pastorum The ministry of the pastor pastorum should be founded upon the metaphor of the shepherd. To be able to use this nowadays, the metaphor should be deconstructed first in order to look past the various romantic portrayals thereof. Then it has to be reconstructed in order to be applicable to current circumstances. The position and profile of the pastor pastorum is pointed out. Special attention is paid to the pastor pastorum as shepherd and as person who should be able to think systemically. Empirical research The empirical investigation attempts to connect the who and the what to the where and the when. 1. The empirical investigation confirms the supposition that a need exists for pastoral care among pastors. 2. The pastor prefers to be pastorally cared for by the church. 3. For the pastor, the receiver of the pastoral care, it is not really important which church assembly the care emanates (comes?) from. Care from a major assembly which is removed further than the regional synod from the pastor, would, however, probably not be effective. 4. It seems that lack of a vision on the whole is a serious problem, especially in churches from the reformed tradition. 5. Solutions concerning pastoral care of pastors should be directed towards the person of the pastor as well as towards the structure in which the pastor works. The church can and must learn from other church traditions.