...

AGGRESSIE IN ADOLESSENSIE I A

by user

on
Category: Documents
3

views

Report

Comments

Transcript

AGGRESSIE IN ADOLESSENSIE I A
p,~ s
I'
,~
A
R I E
AGGRESSIE
IN ADOLESSENSIE
•
C KrOger, L Rech, CW van Staden
Aggressie in adolessensie kan mccr as net ' n " stout" tieDer beh,els.
Vervolgens word 'n geneeskundige oorsig oor die onderwerp aangebJed.
DEFINISIES
Adolessensie is die ont wikkelings-
o Aggressie as aangeleerde
sosiale gedrag,
stadium wat strek van puberte it tOldie
be re iking van vo lwassenh e id; in
Volge ns hi erdie mode l (A lbe n
Bandura) is daar interaksie tu ssell die
ouderdom -
omgew ing en gedrag. Aggressiewe
gedrag word de ur versterking en
12- 18 jaar vir die vroulike ges Jag,
13-2 1 j aar vi r d ie manlike ges lag. 1
Aggressie is enige vonn van gedrag
wat daarop gemik is om ' n ander
persoon skade Ie berokken, te beseer,
pyn te veroorsaak, of Ie vemietig,
wanneer dieander persoon gemoti veer
is om sulke behandeling te veI111 y.
Aggress ie kan ook teen die se lf gerig
wees - bewuste lik of onbewustelik. 2.3
TEORETIESE
PERSPEKTIEF
o Aggressie as instinktiewe
gedrag
a) Sigmund Freud se doodsdrang
(thall atos) kan gernternal iseer
of geeksternali seer word.
b) Vo lgens diefrllstrasie-aggressiehipotese van John Dollard is
aggress ie die res ultaat van fru stras ie van drange. 4 Verder gevoe r,
le i fru stra s ie tot vers te urd e
objekverhoudings, waldan narsistiese woede tot gevolg het. Di e
fokus van di e woede kan dan na 'n
ander persoon verskuif. 5 6
c) Die eloioog, Konrad Lorenz,
beskou aggressieas di e instink wat
sorg vir bio logiese seleksie.
modellering aangeieer.
o Aggressie as neuroanatomiese skade
Kroni ese aggress ie volg dikwels na
hoofbeserings of mishandeling in die
kinderjare.
FAKTORE WAT AGGRESSIE
BEiNVLOED
o Sosiaal
a) Ongemaklike lewensomsrandighede, isol asieof oorbevolkingkan
ook bydra tot aggress ie. Wanneer
die bevolking heterogeen van aard
is, heers meer suspisie onderling
en vandaar meer aggressie.
b) Bloatstelling aan aggressiewe
modefle: Geweld in die media blyk
gekoppelte wees aan aggress ie, en
daarby ' n kumul atiewe effek te
he. Die kyker leerdeur observasie,
wo rd ge di s inhib ee r e n word
gedesensiti seerteen bv. tekens van
Iyding by di e slagoffer.
c) Blaotstelling aan aggressiewe
modelle : Oilers wa l se lf
aggress iewe gedrag openbaar, dra
by to l ado lesse nt e geweld.
Geneeskunde
Augustus 1993
Theorists variously view aggression as instinctive behaviour, as
learned social behaviour and as
neuro-anatomical damage . The
expression of aggression may
be facilitated by social modelling, environmental pollution,
anxiety provoking situations,
temperamental inclination, ge·
netic predisposition, hormonal
profile, neuratrans·mitters (especially low serotonin levels),
neurological damage, concomitant psychiatric illness (mostly
Conduct Disorder) and substance abuse. A few examples
of both internalized and externalized aggression are mentioned. Markers for continued
criminal behaviour include an
early age of onset. severity and
frequency of the behaviour, a
pattern of cruelty to animals, a
diagnosis of Conduct Disorder
accompanied by substance
abuse and low cerebra-spinal
fluidlevelsot 5-HIAA. Non -pharmacological management of the
aggressive adolescent relies
mainly on the provision of a structured, supportive environment
and a combination of reality oriented psychotherapy and behavioural therapy. Pharmacological treatment depends on the
diagnosis . Options
include
lithium, anticonvulsants, antipsychotics, antidepressants, betablockers, stimulants, antiandrogenics and electro-convulsive treatment.
(\"I!n 'olg \'lJn bf. 9/
Adole sse nte moord enaa rs e n
gewelddadige mi sdadi gers het in
60 - 70 % van gevalle 'n geskiedenis
van fisiese mishandeling as kin(P.6J
d) Adolessellle wie se Oilers ol/ge-
frolld is. toon ook meer fisiese
aggress ie as die van wie die ouers
getroud is.s
e) Daar is ook aanduidi ngs dat aggressie meer algemeen in gesinne van
'n lacr sosio-ekoflowiese agler·
grolldvoorkom,9.10 ve ral stedel ik.
f) Waar die gesinsverJlOudillgs
sIVak is, of die diss ipline oneffekt'ief
is, is daar ook ' n hoer insidensie
van gedragsversteurings wat met
aggress ie verband hOU . 11
g) In tye vansosiale slres, bv. wanncer
die innasiekoers hoog is, of die
egs ke idingsyfer toeneem, kOIll
meer aggressie voor.
o
Omgewing
Lugbesoedeling en geraasbesoedeling dra
by tot irriteerbaarheid en gevolglik
aggressie.
o
Die effek van seksuele
opwekking hang af van
die aard daarvan.
erotiese
naakfotos,
aggressie ,
eksplisiete
aanmoedig.
materiaal,
"Flou ~
bv.
verminder
terwyl
erotika
meer
dit
Situasie
a) FisioJogiese 0pw;IIdillg, soos in
strawwe oefening ofkompe tisiesport kan overte aggre ss ie
aanmoed ig.
b) Die effek van sekslIele opwekkil/g
hang af van die aard daarvan.
;'Flou" e rot iese mat eri aa l, by.
naakfotos, venninder aggressie,
terwy l meerekspli siete erot ika dit
aanmoedig.
c) Fisiese Py'l wakker aggress ie aan.
met die motier om iemand anders
te beseer, al is dit nie di cse lfde
persoon wat die pyn veroorsaak
het nie.
d) Angs: Kushani en kollegas8 ( 199 1)
het die verband tussen angs en
aggress ie in adolessente van 17
jaar. 12 jaar. en kinders van 8 jaar
ondersoek. Di e res ultate dui mee r
angs in aggress iewe persone aan.
Dit SOli beteken dat aggressiewe
GeneesKunde
Augu stus t 993
ged rag een man ier is om vrese en
angs te hant eer. 12
e) In skares le i die naamlooshe id tot
'n ver m inderde gevoe l van
vera ntwoo rdel ik he id , en du s
minder beheer oor aggressiewe
impulse.
o
Konstitusioneel
a) Personc met ' n mesowOIfe liggaamsbou toon meer aggressiewe
gedrag. Dit mag spruit uit groter
suk ses in vroee konnik- situas ies.
b) 'n Kind se "temperament"' bepaal
ook tot watt er mate hy la te r
aggress ie sal openbaar. 13
o Genetika
a) Tweelillgsrudies dui daarop dat
l11onosigotiese konkordansie die
van di -s igol iese tweeli nge oorskry
en dat d..1aT '11 oorerflike komponent
in aggressiewe gedrag is.
b) Afkomsslltdies loon dat ' n fa miliegeskiedcnis van psigiatTiese siekte
byd ra lot aggress ie. Psigose in ' 11
cersterangse familie1id is 'n belangrike
ke nm e rk
va n adole sse nt e
moordenaars. 6
c) C/tromosooll/studies: Waardie4 7XYY -s indroom
vroeer
geYmpli seer was as ' 11 oorsaak van
aggress ie. word dit nou ni e meer
so aanvaar nic. Di e androgeen- en
gonadotropi en-eienskappe va n
hierd ie persone verskil nie beteke ni svo l van die van norm ale
pcrsone nie.
d) Sekere aangebore meraboliese
siektes soos San filippo se si ndroom. Spiel meye r-VogI se si ndroom, Lesc h - Nyhan se s in droom en Fen ie lketonurie word
a.g. v. hu lle di ffu se aan tasting van
die sentrale scnuweestel sel aan 'n
aggress iewe persoonlikheid gekoppel.
iT R I E
~
o
Hormonaal
sleroo n, reni en, bcta-endorri en en
melat oni cn d ra oo k by lot aggressie.
gekoppel is. Verdere ondersoek na die
rol van 5· HT in aggressie word dellrdie
hetero-geniteit van aggressiewe persone,
gelyk.'1ydi ge middelmisblUik en ander
psigiatriese toestande en die komplek.
siteit van die ncuro·oordragsisteem
bemoeilik.
b) Anderneuro·oordrag·slowlI'e
Voorlopig is d ie vo lgende vasgesle l:
Noradrenali en en adrenalien vcrhoog
predatoriese aggress ie, maar verl aag
affek·t iewe agg ress ie, te rw y l
do pamien a ffekti e we agg ress ic
fa s ilitecr. Ase li e lcholi e n ve rh oog
ag gre ss ie. GABA inh ibee r precl a·
toricse aggressie,
o
o
Verskeie stud ies toon da! manlike
ado lesseJll e meer aggrcss ie as Icdc
van die vrouli ke gcs lag 10011 . Verder
word m a n like agg ress ie mc e r
g ee ksle rna liscc r. 14 M atl sso n e n
medewcrkers 15 ( 1980) hel adolessentc
m i sdad i gers o nd ersoe k en hoe r
plas ma- tcs tos te roo n vlak ke a s in
nonnaie adoiessente gev ind. Die meer
agg ress iewe mi sdadi gers se vlakke
w as nog hoc r . Lac v l akk e va n
kot1ik ostcro'ledc wo rd oak geasso-
sieermet aggressie. ESITogeen, proge-
Neuro-Oordrag-stowwe
a) SerolOll ien
Krucs i en ko Jlegas l6( 1990) het SSVvlakke vall 5- HI AA (' n indi rekte
aalldui d in g va n d ie sent ra le
senuweestelsel-serolonienkonsentrasie)
tussen kinders en ado lessente met
gedragsver·steuring en obsess ief·
kompulsiewe versteuring vergelyk. Die
gedrags·versteuring·pasicnte hel laer
vlakke van SS V·5· HIAA gctoon. Die
resultate was statistics beduidend Lo.v.
die sUbjektiewe gcvoel van aggressie.
Dit word algcmeen aanvaar clat 'n
skieli ke dal ing in die serotonienvlak of·
funk sie irri teer· baarheid tOI gevolg het.
Verder dui ' n paar ander studies daarop
da! SS V·5· HIAA vend in persone wat
selfmoord pleegomgekeerd eweredig is
aan die fre kwcnsic van aggress iewe
gedrag. Pliszka en ander!? (1988) het
volbloed·serolonienvlakke in adoles·
senle met gcdmgsversteuring onder·
soek. ' 11 Lae vlak van sentrale 5·HT·
akti witeit word met 'n hoe volbloed·5·
HT·v lak geassosieer en dit was hier
aanduidend vml verhoogde aggressie,
In sy oorsigl.Utikel merk Lcwis 18 ( 199 1)
op dat lac se rotonienvlakke waar·
skynllk via ernosionele onstabil iteit en
irn pulsiwiteit aan aggressicwe gedrag
Neuro-Anatomies
Daar is geen "aggressie·sentrum' · in
die brein nie. Tog word die limbiese
sisleem aan o.a. aggressiewe gcdrag
gekoppel. Veral vie r de le daarvan .
die amygdala, d ie senlra le grysstof
van die mesen·sefalon, die arkuaatkem
van d ie hipotalam us (wat die pitunere
honnone be'in vloed) en die septale
area· is belrokke. Oit wi l voorkom
asof tcmporaalkwab·epi leps ie nie met
ag grcss ie ge ass os iee r wo rd ni e.
Ongev ec r 60 % van ad o le sse nt e
moordenaars e n gewe lddad ige
m isdadigers het vo lgens studies dellr
Lewi s en koll egas' ( 1988),6 ( 1985), )
( 199 J) betekenisvolle neurolog iese
skade. Die gevo lglik e kogniti ewe
ink ortin g , e mos io ne le labilit c il,
impul siw ile il e n ' n ge bre k aa n
kommunikasievaardighedevenn inder
d ie vennoe om hu l gedrag Ie beheer.
o
Gepaardgaande
psigiatriese diagnose
Waartevore aanvaar is dat ps igose in
adolessensie dikwels met sclfmoord·
en ge weJddadi ge gedrag presentecr,
her Dclga en medewerkers l4 ( 1989)
gcvi nd dat daar nie in ai le ado lessenlc
populas ies' n verband [U sse n ps igose
Geneeskunde Augustus 1993
aUTEURS
Kruger C
MBChB (Wits)
RechL
MBChB (Wits) MMed (Paed)
MMed (Psych) (Paed) (Pret)
Van Staden C W
MBChB (Pret) FTCL (Lon)
UVLM (Unisa)
Departement Psigiatrie
Weskoppies Hospitaal PISak
X113 Pretoria
(w'r\"Qlg \'an hi. I I J
en gewe ld is nie. Dil was trouens net
in pas ie nl e va n ' n la e r so s ioekonomieseagtergrond diegeval , Die
hi potese dal sosio-ekonom iese kl as
'n rol in die uitdrukking van psigosc
en aggress ie in adolessensie spec!.
behoort egler verder getoets t ~ word.
Lew is en ko llegas 3.6.7 het gevind dat
85 % van adolessente moordenaarsen
gcwelddadige mi sdadi gers episod iese
psigoti ese simplome (veral paranoYede
wanperse psie s) e rvaa r. Die mees
al gemene diagnose wat by aggressiewe
ad o le s se nt e ge maak wo rd . is
gedragsversteurin g.
DS M- J1I -R di ag nose s wa arin
aggressie onder adolessente voorkom:
• Ged rags verstcuring
Aandaggebrek -hiperak tiwi teitsversteuring
• Major depressie
• Bipoler-affe ktiewc versteuring
• Skisofreni e
• Organ iese breinsindroo m
Epilepsie
• Geestesvenraging
• Out isme
• Veelvuldi ge persoonlikh eid sversteuring
• Ant isos iale persoonlikheidsve rsteuri ng
o Middels
In klein dosisse inhibeer
afkohof, barbitura te,
kommersiiHe aerosol en
oplosmiddels:aggressie, terwyl
groter dosisse dit fasiliteer.
Opiate, stimulante, kokai'en,
haf/usinogene en soms dagga
verhoog aggressie.
' n Geskiedenis van midde lmi sbrui k
in adolessensie lOon ' n sterk assosiasie
mel arreslasies later vir misdade teen
persone. 19
Alkallal . barhilllrate , kommersiele
aerosol ell aplasmiddels: In kle in
dosisse inhibeer hul le aggressie, tcrwyl
groter dosi sse dit fa silitee r. Opiate,
stimu lante, koka'ien, hal lusinogene en
so m s da gga ve rhoog agg ress ie.
Neurotoksiene 5005 lood kan agg ressiewe gedrag by kinders of vroee
adolessente laat ont staan .
GeneesKunde
Augustus 1993
VOORBEELDE VAN
AGGRESSIE
o
Ge'(nternaliseer
a) Self-krities: Gevoel van nutteloosheid, skuldgcvoelens, onderwerpi ngsgedrag.
b) SelJ-beserend: Onge luksge neigdhe id, roeke lose gedrag, dwe lmmisbm ik , alkoholmi sbruik, selfskend ing.
c) Selfmoordgedra g: -ideas ie, planne , -gc bare, -pogings,
o
Geeksternaliseer
a) Verbaal: Uitbarstings, dreigemen Ie. uitdrukkings van haat of
afkeer.
b) Nie-(l(lIIralldillgsgedrag: Steel.
bedrog, vemictiging van eiendom,
brandsti gting. stokk iesdraai,
c) Aallralldillgsgedrag:dreigcmcnte.
aa nr a nd ing va n n pe rsoon,
dieremishandeling.
VERLOOPVAN
AGGRESSIEWE GEDRAG
Loeber en kollegas" ( 1991 ) beskry f
da! intervensie v ~~r di e ouderdom
va n 12 j aar 'n ve rand erin g kan
Icweeg br ing , maar d a arna is
ag g re ss ie we ge dr ag slab ie l.
Moskow itzen medewerkers21 ( 1985 )
het ook aangcdui dal aggressie in
kinders ui tloop op anti sos iale gedrag
in vo lw:lss e ne s , e n ve rde r oj:lat
aggressiewe antisosiale gedrag in die
tee nwoo rdi g he id va n sos ial e
onttrekk ing in ki nders ' n voorl oper
v:.m skisofrenic kan wces.
VOORSPELLERS V AN
AGGRESSIE
Merkers wat 'n groter risiko dra vir
voortd urende misdadige gedrag. slu it
111:
• Yroec aan vangsouderdom van
a nti sos iu le ge drag. sowe l as
veelsydi gheid , ' n hoe frekwen sic
en ' n crn sli ge graad daarvan. 20
digers diere meer as vyf maal
• 'n Parroon van wreedheid teenoor
diere: Ten spylC van teenstrydige
gClui eni s, he! ' n dceg like studie
deur Ke llen en Fe ltho us22 getoon
dut 25 % va n agg ress lcwe
misdadigers diere meer as vyf maul
in hul kinderdae mishande l hel.
in hul kinderdae mishandel het.
•
Ten
spyte
van
teenstrydige getuienis,
het 'n deegfike studie deur
Kellert en Feithous22 getoon dat
25% van aggressiewe misda-
HANTERING
gc lee nt-h c id kry om op ' n
skadelose wyse van woedeen stres
ontslae te raak, hel twyfeJagtigc
voorde le. 2
e) O pleiding in sosiale l'oordigIJede
toon gunst ige resultate, deur ' n
verbeterde vermce o m stres en
verwerping Ie hant ee r, e n
verbe lerd e i nt e rp ersoon lik e
kommunikasie.
ODie induksie van response \tim
ollverelligbaar is met aggressie.
kan d it ve nn inder, by. empatie,
humor,
ge rin ge
seks ue le
opwekking, sku ldgev oeJ e ns e n
boe iende kognitiewe take soos wiskundige probleme.
g) Ollsukses\'offe VOnTIS van
be hande ling sluit in: Iso lasie,
verwaariosing, fisiese ongemak ,
fru strasie, die aan skoue van
gcweld en fisiese brulalite it.
o
o
Weisz en medcwerkers 19 ( ~991 )
het bepaal dat ' n diagnose van
gedragsversteuring, lesamc met
midd e lmi s bruik lei l o t meer
aggrcss iewe misdade.
• Ge welddadige handelinge in
kinderda e i s al gem ee n In
adolcssentc wat later Illoord pleeg. 6
• Voorlopige studies dui daaror dut
' n lac SSV-5- HI AA-v lak ' n
bio lo g iese ri s ik o fakt or vir
gevolg like aggress iewe gedrag
mag wees.
Nie-farmakologies
a) Die Willie M.-program23 . 19 is ' n
staatgesubsidieerde gemeenskapsprojek wat in 1979 in Noord-CaroIina begi n is, om gewelddadi ge
adolessente van sinvo lle, stabi ele,
ondersteunende ge meenskapsorg
te bed ie n. Di e prog ra m s luit
psigoterapie, spc ilerapie, kri sisinte rve nsie, milie uslruktuur en
groep-hui s-plasing in en is redelik
effekt:ief.
b) Myers en Kemph' (1988) beskryf
korttennynwerklikheidsgeOriemeerde
psigote rapie en ge bcurli_khe idshanlcrin g (' n vonn van gedragsle rapi e) vir v ie r adol essente
moordenaars. Teenoo rdrag was
' n belem merende f<.lk tor.
c) Straf het hoogstens ' n tyde like
inh ibering van aggressicwe gedrag
tOI gcvolg, en daarna duur die
agg ress ie voort, dikwels erger
(a.g.v. wraakgedagtes en die
waameming van ' n aggress iewe
model).
d) Die kotarsis-h ipotese, waardeur
' n a gg ress ie we pe rsoon die
I
Geneeskunde
Augustus 1993
Farmakologies
Agg ress ie is ' n sim ploom van bai e
verskill ende toestande; daarom hang
die keuse van ' n middeJ van die diagnose af.2 4
a) Lilium-karbonam Die effek van
litium op aggress ie Ie in die neurooordrag: Litium verhoog serotonerge aktiwile il (soos blyk uil ' n
verhoging in di e SSV·5- HIAA vlak)2'i en inh ibecr so aggressie.
Litium venn inder aggress ie wat
dee l is van gedragsversteuring,
bipo ler-affe kli ewc ve rste urin g,
aandaggebre k -h i pe rak t i w ile it sve rsteuring , organi ese brein sindroo m , gees tesve rtra g in g e n
daarby aggressie wat nie dee l van
'n spcsi fi eke di agnosc uitmaak nie
- veral as dit cpisodies van aard is
en met impu[ siwile it en affekliewe onstabilite it gepaardgaan. ln
gedragsversteuring is lilium gering
beter as haloperidol, met minde r
newe-effekte2'i , bv. nie diesel fd e
inhiberendc in vloed op kogni sie
nie 9 • ' n Gemiddelde begindosis is
150-300 mg/dag in ve rdee lde
e) Beta-h/okkeerders: Propranolol
verander seroloni en-bemiddc lde
gedragen vemlinderso aggressic 16.
Oit word hoofsaak li k gebmik in
onsekerheid oor die langlcnn yngeestcsvertragin g,organiese bre ins indroom of eksplos iewe gedragsvc iligheid v~m li lium.
versreuring. 'n Oos is van 40-280
b) AntikollVlIlsollre vcrl aag sems
mg/dag in v ~ rd ee lde dos isse 2-4x/
konvu lsie-gc'indu sccrde vo rl11 S
dag is effe ktief, bv. beg in mer 10van aggress ieen S0 l115 ook d Ie van
20 mg 2x/dag.
ni e-e pil e pti c i. Karbamasepi e n
f)
Still/II/ante:
Die mees alge mecn
vennindc r intcrikta le aggress ic in
gebruikteeen
is met ielfenidaal , wal
epilepsiccn geestcs vertraging. In
heropname
van
katesjolam iene rem
bipoiere pasienl.c verhoog dit egter
MAO
inhibee
r. Di e indik as ie is
en
agg rcss ie. Fe nit o"le n is die
aa ndagge bre k -h i pe ra k I i wi le i tsantikon vul sant wat die beste in
versteuring. Stringcr en JoseP9
kinders en adolessent c besrudee r
( 1983) het tog mcti elfeni daat in
is I. o.v. die verminde ring van
twce jong vo lwa ssene s me l
agg ress ie in gedragsversleuring,
antisosialc persoonlikheidsvcrstcuen d ie resultate is be lowend . Weer
ring en 'n ges kiedeni s van aand agce ns is daar I wyfe J oo r di e
gebrek
-hiperakl.i witci tsversleuring
langtemlyn-veili gheid.
as
kind
gebruik en -n vermindering
c) Alltipsigoliko vcrminderaggress ie
in aggrcssie gevind . Di e dosis was
in psigoliese, sowel as nie-psigo20
mg 2x/dag. Fenfiuramien is
li e se gewc ldd adige pa s ienl e.
a
m
fe I ami e n v e r w an I ,
Ha loperido l is suksesvo l in ge' nsero lOne rge mi dde l en s im dragsversleuring, ~ maar hel newepa
lo mim et ies. D il inhib cer
effckte, waaronde r kognit iewe
aggressie in OUl isliese pas ienle.
inko rt ing.9•27 Diedos is is 1- 16mg/
Oi c bewy se hi e rvoor is ni e
dag. Tio ridas ien is 'n goe ie ke use
oortuigend
nie.
by geestcsvertmging met'n psigotiesc proses. Dosis: dicsclfde as vir g) AJlti-androgelliese middels krul Vl.Ul
waarde wees vir die agg rcss iewe
vo lwa ssc nes. P ip o tia s ie n is
seksuele
mi sdadiger.
suksesvol deur Lynch en kollegas28
( 1985) gcbruik in d ie behandclin g h) Eleklro-koJl)/Il/siewe behalldelillg
behoort selektie f gcbruik Ie word ,
V,Ul aggressicwc geestesvcrtraagde
waar daar 'n diagnost'iesc indikasic is.
pa siente (vo lwassenes e n laatadolesscnle). Klos..'lpien vemlinder
SAMEVATIING
aggressie in volwassenes, maar die
gebrui k daarvan in ado lessens ie is Aggressie in adolessens ie word as ' n
nog nie in d ie li leratuur beskryf potensie le simpl oom van verske ie
nie - moontli k vanwee d ie ri siko sie kl es be s ko u. Ve le faklor e
waaro nd er ge netika_ opvoeding,
van beenmurgonderd rukki ng.
neuro-oordragslowwe en ps igiarriese
d ) Alllidepres:wme kan gewclddadighe id indcpress icwe pasiente d iagnose bei"n vloed d ie herkoms en
venn inder. 18% van pasiente met presenlering van aggress iewe gedrag
ged ragsvc rsteuring het ook ' n en die hantering daarvan berus op
gemoeds vers leuring en hier kan hi erdie f aklo re. A lh o ewc l a il e
d ie antidepressante nutti g wees. 24 aggressicwe gedrag nie noodwend ig
palologies is nie, is dit s invol 0 111 na
Oit kan ook moontlik in
aa nd aggeb re k -h i perakt i w il e it s- ander ps ig ialriese simplomc Ie sock
vcrsle uring gcbruik word . Oos is: en ooreenkomslig d ie toepas li ke di soos vir vo lwassenes.
agnose te behalldel.
dosisse 2-3x/dag. 'n Riglyn vir die
serullw lak is 0,6·0,8 mEqn vi r
instand- ho udi ng. 26 Daa r is log
a
Geneeskunde
Augustus 1993
Aggressie in adolessensie wo rd as 'n
potensiele simptoom va n
verskeie siektes beskou. Vele
faktore waaronder genetika,
opvoeding, neuro-oordragstowwe en psigiatriese diagnose bei"nvloed die herkoms
en
presentering
van
aggressiewe gedrag en die
hantering daarvan berus op
hierdie faktore"
PSIGIATRIE
(,'en-olg
"all
111. 15)
BRONNE
I
2
3
4
5
6
7
8
,
JO
II
12
J3
I.
15
/6
17
18
I'
20
Zl
21
13
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
I
Plug C.Mqu WF ....' 0/: Psig%gie ....oord ...boet.J 988 .Luicofl ailgew ... ,! Jhb.
Kap/onlll,SadQd BJ: SytWpsis ofPsychKl/ry_ I991.6th ed,Williams&.lVilkins,Morylond
uwis DO: The Del'e/Qpmeru oflhe SymplOm of Violence. In :Chiid 011.1 Adolescent Psychiatry-A Comprehen
sil'e T ex/book J;:d·Lewis M . 199/. Williams&: Wilkins,Maryland
Shaffer D M qer-Bahlburg IIFL 'slokman CU: TM De-w!opmem of
Aggrt'ssio". In : Sciemijic FoundaliQfIS ojDtll'elopmuuol Psyc hiatry. Ed: Rullu M ,I 9S0,Wjl/iam
Heint'mannJA)Nlon
Myers We .Kemph IP: Characleristics and T rea/ment of Four !lamieidal AdoluullfsJ.Am.Acoo.Child
Adolesc. Psychiatry.1988, 27,5:595·599
Lewis DO.Moy E.n 01: BiopS}'cilosocin/ Charac/l'risfics of Childun Who Later Murder: A Prospec
th-... SIIIdy. AmI l'sychiatry. 1985.142:1161·1167
Lev,'is DO M"ely K.tt al: Intrinsic and EIlI'ironmental CharaC/fristics ofJ u"enile Murderers.J AmAcad.Child
Adolesc .P$)·chia/ry,/988,27 .5 :582 ·587
KasMni Jl I ))euser W .Reid IC: Aggression and Anxiely:A Nroo' Look 01 an Old Notian. IAmA cad.Chiid
Adalesc.
I'sychiarr)"J99130,2:218-223
1'1011 IE.Campbell M .et 01: Cognitil'e Effects ojUthium Carbonate and Haloperidol in Trea/1M.nt-Resislant
AggTess;"e Children. Arch.Gen.Psychiatry.l984 ,41 :(07·662
Behar DSleM'arl Mil. . Aggressil'e Conduct Disorder:The 'nfluence of Social ClassSex and Age 011 the Clilli
cal Piclure. I,Child. Psychol.Prychiar ..1984,25.1:1 19-/24
Ru.nu M: !'amily at!d School "ifIliellCes on Behavioural DewlopmenJ. I.Child I'sychnJ.Psychim.J985 .263:349-368
Marohll KC : AtkJlesant Vio/ence:Causu and TuatnU'nI. IAmAClJd.Chi/d Psychiatry.1982,21.4:354 -360
Barker P : BO$ic Child Psychiatry. 4th ed,/980.Granlldo .iA)ndon.25·26
De/go I Jleinssen RK .et 01: P$)'Chosis Aggression.and SellDeslrlleri" e Beha,'ior in Hospilofi:ed AtkJlescenis.
AmJ.Psychjolry, /989)46:52/·525
Mallsson A'schalling D,et 01: Plasmo Testosterone, Aggressi ..e Behal'jOT, and PerSQIlali1y DimefUiofU ill
Young Male Delinquents. JAmA cad.Child Psychiatry,I98Q.J9:476490
Kruesi MJP Rapoport IL.et al: CSF MonoomiM Metabolites, Aggrusion. and Impulsi"ity ifl Disrupti ..e
BeM"ior Disorders ofChiidrefl and Adolescents Arch.GM .Psychiatry.J990.47:419426
Plisz/uJ SK .Rogenus GA.et 01: Plasma Neurochemistry inJu"enile Off..nders. JAmAC/ld.Chiid Ado/esc .
Psychiotry,1988 .27 .5 :588-594
Uv,'is CE: Neurockmical Meclumisms of Chronic AnrisociaIBeh(Il'ior (PrychopOlhy)·A Literature Re
..iroo'. J.NemM mtDis.l99I. 179:720·727
lI'eis;: JR ,Martin SL,et 01: Differemial Prediction ojYoung Adult ArrutsfOT Properly and Personal
Crimes: Findings oj aCohorl Fallo ... ~u.p Study oj Violent Boys from North·Carolimls lI'iI1i~ M Program.
J.Child Psychol, Psychiat. ,/99132.5:783-792
Uwber R: Antisocial BeM"iour:!lfore Enduring than Changeable' IAmAcOIJ.Chiid
Adolesc .Psychiatry .199 1.303 :393-397
Mosko ....itz OS,LedingMmJE,Sch ....art:man AE: Stabilily and Change in Aggression and Withdra ....al ill
Midd/e Childhood and Early A doll'sc~"ce. J Abnormal Psychalagy.J985.94.1 :3041
FelthoU! AR.K~lIert SR. Childhood Cruelly'o Aninwls and LAter Aggression AgaifUl People; A Renew.
AmJ.PsychiOlry. /987,144 : 710-717
Keilh CR; Community Treatment of Vialent YOIIlh : Mwn Years oj UfHrienu ....ith a Class Action Sui'.
J AmAcad.chiid Adolesc.P$)'Chiatry,l988.27 .5 :600-UJ.1
S,e....art M yers WC,el al: A Re\'i~ .... ofrhe PharmocOlherapy of Aggression in Children and Ado/escems.
J AmAcad.Child Adolesc. Psychiatry .1990.19.2:269-277
Campbell M ,Smoll AM.el al: Beh(lI"iora/ Efficacy of JlalaperidQI and Lilhium Carbonate.
Arch.Gen .Psychialry .1984 .41 :650·656
Geknberg Al.&ssuJ: a ..5dIOO/lOI't!r SC: The Pracririond s Guide /0 Psychoocm'l! D~s.l991 l'lenunr.Nroo' Y...".k
C~II M .coNn IL..5ma1l A~': Drogs in Aggrusn'E' BeM;or. J AmAcad.Chiid 1'syc:hiauy.l982.212:/07-1 I 7
Lynch DM.Eliatamlry CLS,Andl'rson A.A.: Pipofhia:ine Palmirate in the ManagemLnt oj Aggr~ssi,'t! Mentally
HandicapfHd Parienls. Bri,ish J .P$)'Chiatry.l98S ,146:525-529
Stringer AY J osqNC: Meth)'/ph~"idare in Ihe Treatment of AggreJsion in T....o Patients ....i'h Anlisocial
PerJon(Jlily Disorder. AmIPsychiatry.l983, 140:1365·1366
Ha .... kins JD ,Von CI~v .. E.Calalano RF; Reducing Early Childhood Aggression:Results of a I' rimory Pre"ell
tioll ProgranrJ .Anr A cad.Chiid Adolesc.Psychiatry.l991.30.2:208-2 17
Nwrn K: The Episodic Dysconnol Syndrome in Childhood. J .Child P1)"ChoI.Psychim..1986.27,4:439-446
Main M ,S1Q(lrmon J : Infant Response to Rejectian oj Physical Contact by 'he Malhl'r· Aggrtssion, A I·oidance.
and Conflicr.JAmAcad. Child PS)'Chiatry. 1981,20:292·307
Pfeffer CR .Plutchik R,Mi:ruchj MS: Prtdictors oj J\ssaulti" eness in LAlency Age Children.
AmJ .Psychjatry.l983 .140:3 1·35
Pfeffer CR ,SoIomon G.et 01: Variables lhal Pudict Assau/til'eneSJ in Child Psychiatric In{H'rients.
JAmAcad.Chiid Psychiat 1985.26.6:77J·780
Ste....arT MA.D.-B/oi.r CS.et al: Aggrl'ssil'e CondllC"l Disorder c! Childr.-n J .NervM enlDis .. I98().I68.10:604-610
n
Geneeskunde
Augustus 1993
Fly UP